Kis en Kasket Vervaardiging Kursus

‘n Kis is die begrafnisondernemer se houer wat gebruik word vir die opberging van die afgestorwe mens hetsy dit vir die begrafnis of vir ‘n verassing is. Verskillende lande het verskillende vorms van kiste. Soms het hulle 6 kante en soms net 4, afhangende van die oorledene of naasbestandes se besluite.

Coffin with Flowers
Etimologie

Die word word die eerste keer in 1380 in Engeland bevestig. Die woord kis word afgelei van die ou Franse woord coffin. Die woord kis was oorspronklik gebruik vir ‘n juwele boksie.

Kursus Feite:

Ons bied Kis vervaardiging kursusse aan by ons opleiding sentrum teen 'n koste van R6,000.00. Die kursus neem 4 Dae om te voltooi. Dit is 'n praktiese kursus en u sal 'n klein kis en kasket maak geduurende die kursus wat u saam huistoe kan neem. U sal ook leer hoe om die kiste te spuitverf. U ontvang ook 'n kiste handleiding en 'n kiste bemarkings handleiding. 'n Sertifikaat van voltooing word ook uitgeruik.

Kis en Kasket Kursusse in Randfontein, JHB.
Kursus Datums: 2 - 5 Desember 2019.
Kursus Prys: R6000.
KLIEK HIER OM AANSOEK TE DOEN. 

Praktyke

‘n Kis kan direk in die grond geplaas word of in ‘n grafkelder geplaas word of veras word. Alternatiewelik kan die kis bo die grond begrawe word in ‘n mausoleum, kerk, kapel of ‘n lokulus in ‘n katakombes. Sommige lande maak net van een praktyk gebruik.

Wye reekse van kiste word gebruik deur die kulture, wat van die begrawe metode gebruik maak. In ortodokse judaïsme moet die kis van ‘n effe kleur hout gemaak wees en geen metal dele of versierings bevat nie. In China en Japan word kiste van geurige sipres, sugi en thuja gemaak. Sekere Australiaanse groepe maak gebruik van ingewikkelde versierde boom-bas silinders wat toegewerk is met vesels en verseël word met die gom vir kiste. Hierdie kiste word dan met droeë gras uitgelê. Soms word ‘n kis net uit glas gemaak om ‘n lyk te vertoon in ‘n mauseum.


Ontwerp

KasketKiste word tradisioneel met 6 kante gemaak, dan is die skouers afgerond of dis reghoekig met net 4 kante. In Europa word die reghoekige kiste gebruik, maar in Japan word weer van ronde kiste gebruik gemaak. Daar was al van trommels gebruik gemaak waneer iemand op see tot sterwe kom. In sommige gelowe word daar geglo dat die kiste geseël moet word. Daar word in sommige lande slegs van grafkelders gebruik gemaak, wat die nasie glo dien as ‘n buitenste omhulsel vir hul oorblyfsels waar ‘n kis dien as ‘n binneste omhulsel.


Industrie


Die skrynwerker van die dorpie het volgens tradisie slegs ‘n kis gemaak soos dit benodig was en het dan ook die hele begrafnis ge-organiseer. Die talente van die skrynwerker kom sodoende ook te voorskyn in die kis omdat daar net sekere materiale en koperblasers beskikbaar was. Vroeër jare het dit grootliks saak gemaak hoeveel finansies beskikbaar was vir die kis. In die moderne tye word kiste meeste van die tyd in massas geproduseer. Party vervaardigers verskaf slegs aan begrafnisondernemers en nie direk aan die publiek nie. In die meeste gevalle sluit die prys van die begrafnis dan ook die kis wat die familie dan gekies het, in.

Die begrafnisondernemers het oor die algemeen klein vertoonkamers wat dan bestaan uit voorbeelde van die verskillende ontwerpe van kiste wat hul aanhou. Dit toon dan die ontwerp van die kis, die beslag en die gehalte van die handvatsels asook die verskillende materiale wat in die kiste gebruik word om dit uit te voer. Deur vergelyking kan die kis, die besondere beslag en uitvoer van die kis gekies word volgens voorkeur.

Sodra die besluit gemaak is van hoe diebruin kis oorledene begrawe moet word kan die toepaslike kis gekies word. Ten einde die siel tot rus te bring behoort hierdie deel van die ritueel te vorm. Die begrafnispolis of finansies sal die duursaamheid en kwaliteit van die kis bepaal. Hoe dit ookal sy, ‘n kis is vir ons almal bestem.


Wanneer die begrafnis verby is, word die vorm van die kis, die afwerking deur die beslag en die handvatsels met die blomme daarop pertinent onthou. Daarom is ‘n kis ‘n baie belangrike deel van ‘n begrafnis.


Die koste van die kursus is R6,000.00.

Die kursus neem ongeveer 4 Dae om te voltooi. 


Doen Aansoek vir die Kiste en Kaskets Kursus.